| Modulekode | COS 210 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Hierdie module stel studente bekend aan 'n raamwerk om die berekenbaarheid en kompleksiteit van probleme te kan ondersoek. Onderwerpe wat behandel sal word bestaan uit, maar is nie beperk tot: eindigetoestandsmasjiene, reëlmatigeuitdrukkings en hulle toepassing in 'n taal soos awk, die “Halting” probleem, konteksvryegrammatikas, P vs NP probleem, NP-complete klas, verminderingstegnieke, reëlmatigetale, DFAs en NFAs, Lattices, Church-Turing tesis. |
| Modulekrediete | 8.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | COS 110 en COS 151 |
| Kontaktyd | 1 praktiese sessies per week, 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Rekenaarwetenskap |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App